Baba & Kleuter

Slimkop in die baarmoeder

avorsing wys dat rus, ontspanning en ’n positiewe instelling tydens jou swangerskap ’n goeie manier is om te help verseker dat jy ’n gesonde swangerskap en gesonde baba het, sê Tina Otte, vroedvrou en skrywer van vele boeke oor swangerskap. Ouers het ook nou ’n besonderse en belangrike kans om ’n verhouding met hul baba te smee terwyl hy nog in die baarmoeder is. “Dis in skrille kontras met vorige sienings dat ongebore babas nog nie oor die vermoë vir interaksie beskik nie en nie kan onthou, leer of betekenis aan hul ervarings kan heg nie,” sê Tina. Nou die dag nog het dokters dikwels vir swanger vroue en amperpa’s vertel dat dit tydmors is om met ’n ongebore baba te gesels, maar nou is daar toenemende bewyse dat die baba in die baarmoeder kan onthou en leer, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter5 min read
Deur My Sussie Gered
Meer as ’n jaar later is die verlies nog nie makliker nie. Chloe Barnard van George het op 9 Desember 2023 haar eerste verjaardag gevier, maar iemand was nie daar nie: haar tweelingsussie, Aimee. Dit was ’n dag vol gemengde emosies vir ma Elizma (34)
Baba & Kleuter4 min read
Wagter Kry ’n Maat
Met ’n baba in die huis is dit te verstane dat ma en pa nie meer so baie tyd soos voorheen aan Wagter kan wy nie. Wagter is dalk skielik nie meer so welkom binne nie. Dít, saam met die stres van ’n huilende bondeltjie, kan ’n hond se wêreld taamlik o

Related