Baba & Kleuter

HEERLIKE babahappies!

BEGIN SO: 6 TOT 8 MAANDE

As jy beplan om self vir jou baba kos te maak, is die beste toebehore wat jy kan aanskaf ’n stoombak vir jou mikrogolfoond en ’n voedselversapper of handverwerker. Sorg dat al jou potte, panne en eetgerei silwerskoon is, maar jy hoef nie alles te steriliseer wanneer jy jou eie babakos berei nie.

Die tekstuur van jou baba se eerste vaste kos behoort baie glad en sag te wees sonder dat daar klonte of stukkies tussenin is.

Inge van Niekerk, ’n dieetkundige van Klerksdorp, raai ouers aan om tussen week een en twee by ’n verskeidenheid groente en vrugte te hou. Groente en vrugte wat jy in die eerste week kan bekendstel sluit in botterskorsie, patat, lemoenpampoen, wortels,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO

Related