Baba & Kleuter

DÍS HOE JY GROENTE GEHEIM HOU

Voel dit vir jou jou kind het vyf jaar laas groente geëet, al is hy net vier jaar oud? Dan het dit tyd geword om die groente tussen ander kos weg te steek ...

Die resepte hieronder help jou om dit te doen met geregte waarvan kinders hou.

Dieetkundiges is nie gek daaroor om groente te verdoesel nie, want hulle meen kinders moet leer om groente net so te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Nuwe Leespret
Dié boek moet jy koop en bewaar. Die 60 tydlose, betowerende verhale kry telkens nuwe betekenis namate kinders ouer word. Die stories is versamel en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my st
Baba & Kleuter2 min read
Die Interessantse Pad
Omdat my kinders groot en elk al met een been uit die huis is, vra mense my soms of ek nie moeg is vir skryf oor swangerskap, babas en kinders nie. Die antwoord is nee. Dis dan die belangrikste onderwerp op aarde: nuwe lewe en al die omwentelinge wat
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders

Related Books & Audiobooks