Kuier

IDEES VIR KOSBLIKKE

NUWE BLAADJIE VIR KOSBLIKKE

Die dae toe 'n skoolkind se kosblik net uit vier snytjies brood met peanut butter en jam of met polony op (as jy gelukkig was) en aanmaakkoeldrank vir eerste én tweede pouse bestaan het, is soos die vakinhoud van geskiedenis — dinge van die verlede!

By Kuier is ons nie eens seker wanneer dinge so drasties verander het nie, maar in vandag se tyewanneerdit pouseis, lykdit soos mini-buffets wanneer die kinders hul kosblikkies uithaal.

En let wel, die dae toe die kosblikkieen botteltjie koeldrank sommer netso in die sakgepak was, is ook verby. Want deesdae is dit 'n hele lunch bag met die kosblikkie (waarskynlik met een of ander Disney- of Marvelkarakter op) wat uitgehaal word. Daardie nederige deurskynende broodblikkie met die pienkof groen deksel is dalkgoedkoper, maar beslis nou die afskeepkind op die speelgrond. En as die “nederige” blikkieen botteltjie dalk boonop in 'n plastieksakkie gepak was fingeval die botteltjie lek), is ook daardie neiging soos 'n leë plastieksakkie met die wind geskep en die ewigheid ingevlieg.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related