SARIE

Van jou Trallie af lekker

Spyskaart

TROLLIE MET NEUTE: warm geroosterde neute

BROODTROLLIE: vyebrood met roosbotter

SOPTROLLIE: ertjie-en-hamsop

VLEISTROLLIE: lamskerrie met lensie-dhal

SOETTROLLIE: appeltert met karamel en roomys

My 6 trolliewenke om jou kuier anders te maak

1 Kies kos wat langer warm bly as dit in klein porsies voorgesit word. Sop en bredies is byvoorbeeld goeie keuses vir klein bakkies.

2 Gebruik terselfdertyd jou trollie as dekor vir jou kuier en plaas enkelsteel-blomme of groen blare in mooi vase tussen die bakkies kos. Dink aan jou trollie as ’n tafel wat jy dek, so maak elkeen spesiaal.

3 Plaas eetgerei in glaspotte of mooi bakkies op die trollie. Maak ook seker daar is plek waar gaste gebruikte bakkies en eetgerei kan neersit.

4 Jy kan ook die kos op groot skinkborde bedien of selfs

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue

Related