SARIE KOS

MOSBOLLETJIES & PIEKELVIS

Tradisionele piekelvis

(bl. 74) Daar is baie maniere om piekelvis te maak. Ek rol nie die vis in meel nie, maar jy kan.

genoeg vir 6-8

1,75 kg ferm wit vis
45 ml olyfolie
sout en varsgemaalde swartpeper
100 g (125 ml) suiker
50 ml kerriepoeier
15 ml borrie
15 ml vinkelsaad
15 ml koljandersaad
3 ml rooipeper
500 ml wit asyn
125 ml water
4 uie, in ringe gesny
6 lourierblare

Verhit oond tot 200 °C. Plaas vis op bakplaat met velkant na onder. Sprinkel olyfolie oor en geur goed met sout en peper. Bak vir 8-10 minute of tot vis goudbruin en gaar is. Plaas intussen die res van die bestanddele in ’n groot pot en bring tot kookpunt. Laat kook vir 5 minute. Plaas vis in ’n plat glasbak en gooi die warm sous oor. Laat koel af

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die

Related