Huisgenoot

BROOD BLY BOBAAS

KNOFFEL-BROODBOLLETJIEBROOD

Dié broodjie het ek eenmaal gebak vir ’n braaipiekniek wat ons in die berg op die plaas gehou het. Draai die brood in die pan toe en pak dit so in. Plaas die kaas vir ’n paar minute in tinfoelie oor die kole en verhit tot gesmelt. Sit dan voor saam met die brood.

LEWER 1 RONDE BROOD

BEREIDING: 30 MIN.

RYS: SOWAT 1 UUR

BAK: 35-40 MIN.

◗ 500 g witbroodmeel
◗ 7,5 ml (1½ t) sout
◗ 10 ml (2 t) kitsgis
◗ 10 ml (2 t) strooisuiker
◗ sowat 375 ml (1½ k) warm water
◗ 90 ml (4 e) botter
◗ 45 ml (3 e) olyfolie
◗ 2 takkies roosmaryn se blaartjies
◗ 3 knoffelhuisies, gekneus
◗ 1 wiel camembertkaas
◗ ekstra knoffel en roosmaryn vir bo-op

Voorverhit die oond tot 190 °C.

Meng die meel, sout, kitsgis en strooisuiker in ’n mengbak. Voeg net genoeg warm water by om ’n stywe deeg te vorm. Knie goed tot glad en elasties en bedek dan die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related