SARIE KOS

Padkos, kuierkos

Yolani se 4 #padkos-wenke

1. Kies kos wat jou langer versadig gaan laat voel, bv. volgraan- eerder as witbrood.

2. Plaas altyd blaarslaai aan weerskante van toebroodjie-vulsels – dit keer dat die broodjies pap raak.

3. Gaskoeldrank of drankies wat baie kafeïen bevat, veroorsaak dehidrasie en maak dat jy kort-kort dors word – wat jou kortkort gaan laat stop! Kies water en drink net genoeg.

4. Maak vir die pret vir elke passasier sy eie bruin papiersakkie met peuselhappies in, bv. ’n vrug, aartappelskyfies, neute en iets soets.

Altyd in Yolani se padkos-mandjie

Biltong en droëwors Fles met warm sop Genoeg water Vars in-seisoen-vrugte Groente- of aartappelskyfies Tuisgemaakte toebroodjies en iets lekker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related