SARIE

SIT TERUG, DIS ’N SKITTER FEES

Shané Venter SARIE Voorbladgesig 2019 se 5 feeswenke

1. Begrawe alle ou koeie en wees net lief vir mekaar.

2. Daar’s altyd plek vir nagereg . . . Altyd!

3. Kry ’n lekker musiekspeellys.

4. Kies gelyksoortige kleredrag vir almal (dit maak mooi foto’s).

5. Sorg dat daar altyd goeie vonkelwyn of sjampanje op ys is, dit is feestyd!

Yolani Abrahams SARIE Voorbladgesig 2017 se 5 feeswenke

1. Ons familie eet altyd saam op Kersfees. Dit beteken báie monde moet gevoed word, dus bring elke gesin ’n gereg of twee na die Kerstafel, maar ons beplan vooruit wie bring wat.

2. Koop Kersgeskenke deur die jaar sodat jy nie Januarie so hartseer is oor jou geldsake nie.

3. Maak gunstelinggeregte wat jy weet die familie geniet. Indien jy iets nuuts op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE4 min read
Mila Guy ‘Ek Kies SA, Elke Dag’
Hoe voel jy oor jou 30’s? ’n Mens voel so bietjie weird daaroor. Ek meen jy weet jy gaan dertig word, maar jy dink nooit verder oor jou lewe ín die dertigs nie. Wat is 32? Wat moes ek al bereik het? Maar met jou dertigs voel jy ook jy kan “nee” sê. A

Related