Baba & Kleuter

Groen blare, GESONDE BABA

Net drie weke nadat ’n nuwe lewe in jou begin groei het, vind een van die belangrikste dele van jou baba se vorming plaas. Die selle wat ontwikkel tot die brein en rugmurg moet vou en toemaak om ’n buis te vorm. Hierdie buis word die neuraalbuis genoem en strek van jou baba se kop tot by haar stuitjie. Jou baba is nog net so groot soos ’n sonneblomsaad, maar as iets met hierdie proses verkeerd loop, kan sy ernstige afwykings opdoen.

KLEIN FOUTE, GROOT GEVOLGE

Wanneer die neuraalbuis in die eerste 28 dae ná bevrugting nie heeltemal toemaak soos dit moet nie, word die baba met ’n neuraalbuis-afwyking gebore. Die algemeenste neuraalbuis-afwykings is spina bifida en anenkefalie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related