Wie Nie Waag Nie
Ek was nogal ’n wilde kind. Ek het soos ’n apie boom geklim, die dorp op my BMX platgery (loshande), onder die laagwaterbrug gaan swem en my gunsteling-speelplek was halfgeboude huise. My ma weet niks hiervan nie. Ek moes net voor donker tuis wees. E