Ek was nogal ’n wilde kind. Ek het soos ’n apie boom geklim, die dorp op my BMX platgery (loshande), onder die laagwaterbrug gaan swem en my gunsteling-speelplek was halfgeboude huise. My ma weet niks hiervan nie. Ek moes net voor donker tuis
WIE NIE WAAG NIE
Dec 11, 2020
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days