Baba & Kleuter

COVER STAR SEARCH

1. Die kompetisie se inskrywings is oop vanaf 16 Oktober 2020 tot 31 Augustus 2021. Geen laat inskrywings word aanvaar nie. Sien bl. 12 en 13 vir die sluitingsdatums vir die kategorieë pasgebore baba en dogtertjies. Die kategorie vir seuntjies het reeds gesluit.

2. Deur in te skryf, stem jy in om gebonde te bly aan die bepalings en voorwaardes van die kompetisie.

3. Deelnemers moet die ouer of wettige voog van die kind wees. Die tydskrifte behou die reg voor om bewyse van die verwantskap aan te vra. As dit bewys is dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t