Baba & Kleuter

COVER STAR SEARCH

1. Die kompetisie se inskrywings is oop vanaf 17 September 2021 tot 31 Augustus 2022. Geen laat inskrywings word aanvaar nie. Sien bl. 8 en 9 vir meer inligting oor die kategorieë se sluitingsdatums vir dogtertjies.

2. Deur in te skryf, stem jy in om gebonde te bly aan die bepalings en voorwaardes van die kompetisie.

3. Deelnemers moet die ouer of wettige voog van die kind wees. Die tydskrifte behou die reg voor om bewyse van die verwantskap aan te vra. As dit bewys is dat daar geen verwantskap is tussen the kind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t