Baba & Kleuter

Kos vir KNARS

BABA-MUESLI

BESTANDDELE

 1koppie (250 ml) hawermout
 1eetlepel (15 ml) gedroogde appelkose
 1eetlepel (15 ml) pitlose rosyne
VIR VOORSIT
 2eetlepels (30 ml) skoon water
 ¼ryp piesang, fyngedruk
 2eetlepels (30 ml) natuurlike volroomjogurt

METODE

1 Plaas die hawermout, appelkose en rosyntjies in ’n voedselverwerker en pols tot ’n fyn en melerige mengsel.

2 Hou die muesli-mengsel in ’n lugdigte houer en gebruik ’n gehoopte eetlepel op ’n slag vir baba se ontbyt. Dit sal weke lank hou.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related