Baba & Kleuter

IN ’N KITS OPGEKIK

1 BEDERF JOUSELF

Omskep jou huis in jou persoonlike spa en bederf jou so gereeld as wat jy kan. Begin met ’n ontspannende bad en ’n uitgerekte gesigsbehandeling en eindig jou aand deur jou gunsteling-reeks te kyk terwyl jy jou naels versorg. Dis waarskynlik die laaste keer in baie jare dat jy alleentyd gaan deurbring; benut dit dus so goed as wat jy kan.

2 EET JOU VRUGTE

Somer is ’n wonderlike tyd om swanger te wees, want daar is ’n oorvloed vrugte op die mark. Sny ’n paar appels, mango’s, kiwivrugte, aarbeie en piesangs op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related