Baba & Kleuter

NUUSBROKKIES

KLIK & KOOP

Soek jy die perfekte geskenk vir ’n swanger vriendin, of vra ander mense heeltyd wat jy wil hê? Dan is ’n besoek aan die aanlynwinkel Wrapistry ’n goeie plan. Hulle het van bababedjies en stootwaentjies tot baba-eetgerei en -frokkies. Jy kan ’n lys opstel van wat jy begeer en die mense wat iets wil koop, kan daartoe toegang kry. Vir duurder items kan ’n mens ’n bydrae

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related