TOEP WAT DIE DOKTER ROEP
Babas word op die mees ongeleë tye siek en hoe jonger die baba, hoe gouer moet julle mediese raad kry. Dis moeilik om dadelik ’n afspraak te kry en ook nie altyd moontlik om in die nag noodhospitaal toe te ry nie. Nou is daar ’n toep wat met die stres hiervan