Baba & Kleuter

DRING JY DEUR?

MAAK OOGKONTAK

is die heel belangrikste wenk wat sal help dat die boodskap wat jy wil oordra, wel ’n indruk op daardie breintjie maak. Hoe doen jy dit? Gaan sit op jou hurke of knieë en maak seker jy is op jou peuter se hoogte sodat julle oogkontak maak. Kyk hom reguit in die ogies terwyl jy met hom praat. Moenie dan ’n lang, breedvoerige gesprek probeer voer nie, maar praat in kort sinne en maklike woorde wat hy kan verstaan: “Moenie die hond se ore trek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related Books & Audiobooks