Baba & Kleuter

OOS WES BELGIË BES veral nб Bulgarye!

“Zdrasto, Kazvam se Suzani, sŭpruga sŭm na Marnus i maĭka na Daniel.”

“Hallo, my naam is Suzanne, ek is getroud met Marnus en is die ma van Daniel.”

SÓ het ek mense op die kusdorp Burgas in Bulgarye altyd gegroet. Marnus is ’n meganiese ingenieur en ek ’n onderwyseres. Ons het ’n kans gewaag en na Bulgarye verhuis nadat Marnus ’n werkgeleentheid aangebied is. Dit was ’n avontuur waarop niemand ons kon voorberei nie.

Ons was toe al vyf jaar getroud, maar het nog nie kinders gehad nie. Ons het die avontuur met sprankelende oë en groot opgewondenheid aangedurf. Nadat ons alles wat bekend was, agtergelaat en in die vreemde aangekom het, het die werklikheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related Books & Audiobooks