Baba & Kleuter

Lief vir water? LEER SWEM!

DIE IDEALE TYD

Daar is baie swemskole wat babas van ’n paar maande oud leer swem, sê Sean en Odette Swartz, wat in Bloemfontein klein kindertjies vir water lief maak. Hoewel hulle nie voorstanders is van swemafrigting vir babas tussen ses weke en agt maande oud nie, meen hulle dat dit beslis doenbaar is.

Babas word in hierdie vroeë stadium geleer om op die water te dryf. As jy jou baba so vroeg al waterwys wil maak, is die Swartz-egpaar se raad dat jy jou huiswerk goed doen voor jy ’n swemskool en -afrigter kies. Jy moet ook seker maak die swembad waarin hulle leer swem, het ’n temperatuur van minstens 30 grade Celsius. Babas kan baie vinnig liggaamshitte verloor as die water kouer is omdat hul koppie, wat ook hul hittereguleerders is, altyd tydens swemlesse nat is.

Hou ook in gedagte dat groot openbare swembaddens nie geskik is vir klein babas nie, aangesien hulle eers van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related