Baba & Kleuter

1,2,3, piepie!

doeke per dag, twee jaar lank: doeke. Dit is dus heeltemal te verstane dat ouers gretig uitsien na die begin van potjielesse. Maar lees eers verder om seker te maak dat jou kleinding ook gereed is vir hierdie nuwe fase, want as jy te gou te veel druk (!) kan jy die hele proses kelder.

Voor julle in alle erns begin, moet jy eers seker wees jou kind is gereed. Begin eerder later as te vroeg. Ouderdom alleen is nie ’n ware aanduiding dat jou kind reg is nie – potjielesse word tipies op enige tyd tussen 18 maande en vier jaar aangepak. Dinge wat ’n verskil maak is so uiteenlopend soos die seisoen (somer is makliker), jou kind se geslag (dogtertjies is tipies vroeër reg) en jou kind se geaardheid (’n steeks kind, bang kind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related