Baba & Kleuter

Potjielesse vir BEGINNERS

Potjielesse kan so glad soos seep verloop of dit kan effens langer duur as waarop jy voorbereid was. Sommige peuters word so steeks soos donkies as dit by toiletmaniere kom. Ander raak dit so gou baas dat jy kan nie verstaan hoekom mense soveel drama daarvan maak nie. Pak dit met optimisme en met die raad hieronder aan.

STAP 1

MAAK HAAR BEWUS

Laat jou kind van kleins af saam met jou toilet toe gaan sodat sy aan die idee gewoond raak en kan leer deur jou dop te hou, sê Ann Richardson, medeskrywer van die boek Koester jou kleuter (Metz Press).

“Verwoord altyd vir haar wat jy doen (‘Mamma piepie nou’) en nooi haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related