Baba & Kleuter

# cover star search

Ons soek 2021 se voorbladsterre. Die inskrywings vir seuntjies het reeds gesluit, maar ons het nogverskyn vanjaar drie keer en dus is daar drie geleenthede vir ’n voorbladwenner. Ons sustertydskrif verskyn ses keer, maar elke tweede voorblad is ’n swanger vrou. Daar is dus nog vier geleenthede vir jou kind om op die voorblad van een van die twee tydskrifte te verskyn, want die twee seuntjievoorbladwenners is reeds op die winkelrakke te kry. Wanneer jy inskryf, kom jou kind outomaties vir albei tydskrifte in aanmerking. Blaai na bladsy 12 en 13 vir nog inligting, en na bladsy 97 vir die volledige bepalings en voorwaardes. Elke wenner ontvang pryse ter waarde van R1 000 van elk van ons drie borge: Reuterina, Baby City en Epi-max. Gebruik op sosiale media en bly op hoogte van alles.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related