Baba & Kleuter

SKIELIK SLAAP HY SLEG

WAT HET GEBEUR?

Jack se nuwe slaapgewoontes is ’n voorbeeld van hoe klassieke skeidingsangs ’n baba se slaap versteur. Baie babas ontwikkel tussen agt en 10 maande oud skeidingsangs.

Voor dan verstaan hulle nie die begrip van skeiding nie en as iets uit hul gesigveld verdwyn, vergeet hulle eenvoudig daarvan. Soms huil hulle ’n rukkie wanneer jy saans by hul kamer uitgaan, maar word dan rustig omdat hulle nie weet hulle mis jou nie.

Teen nege maande oud lyk sake anders. Jou baba begin nou ’n sin vir voorwerppermanensie ontwikkel. Voorwerppermanensie help hom verstaan dat selfs al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related Books & Audiobooks