V My sewe maande oue dogtertjie eet ’n groot verskeidenheid vaste kos, maar wanneer ek vir haar piesang of avokado gee, huil sy sonder ophou. Ek het dit al verskeie kere probeer, sonder sukses. Hoekom huil sy so? Hou sy nie daarvan nie?
Wanneer ’n baba bekendgestel word aan vaste kos, gaan dit gepaard met verskeie ervarings wat positief