Baba & Kleuter

KOU, BABA, KOU!

Babakos is amper sinoniem met puree, maar omdat geen ouer vir altyd babakos wil koop of maak nie, is dit belangrik dat puree nie te lank die enigste kos bly wat jou baba eet nie. Babas moet leer kou. Hulle moet leer wat om met ’n stuk kos in hul mondjie te doen. Hulle moet leer om stukke kos veilig af te sluk en om verskillende teksture in hul mond te verdra, van glad en jellierig tot grof, bros en korrelrig.

Growwe kos en stukke kos help dat ’n baba se mondspiere sterk word, wat later belangrik is vir duidelike spraak. Babas wat van kleins af aan ’n groot verskeidenheid kos blootgestel word en elke dag iets anders eet, is later minder kieskeurig. Pleks daarvan om elke week jou-sakkies babakos te koop, kan jy gerus ons stap-vir-stap-plan volg om jou baba te leer om ’n verskeidenheid kos van verskillende teksture te eet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related