Baba & Kleuter

LOS DIE LEPEL

Begin met pampoen. Bly weg van botteltjies kos. Koop ’n stokmenger. Jy moet koes as sy spoeg ...

Al die nalees oor babakos en ore spits wanneer ander ma’s praat, het jou dalk al laat wonder of jy die gedoente sal kan baasraak en of dit nie net makliker is om eet aan jou baba oor te laat nie.

Jy is nie die eerste een nie.

’n Tendens wat genoem word babageleide spening het ’n klompie jare gelede posgevat en wêreldwyd is daar heelwat ma’s wat dit volg.

Maar voor jy vir jou ses maande oue baba wortelstokkies en broodvingers in die hand stop, moet ons hierdie benadering, en ook jou baba se vermoëns en behoeftes, van nader bekyk.

BABAGELEIDE SPENING

Stel jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related