Baba & Kleuter

Geduld IS DEEL VAN GESONDHEID

’NGesonde dieet en gereelde oefening is die vervelige antwoord wat niemand wil hoor nie, maar met genoeg geduld is dit wat jou weer soos jou ou self sal laat voel.

Die meeste kundiges meen dit gaan jou nie sommer minder as ses maande kos om die lyf te herwin waarmee jy voor jou swangerskap gespog het nie. Kraam op sigself kan uitputtend wees en dan moet jy nog aanpas by die nuwe verantwoordelikhede en veranderinge wat ’n ekstra, baie afhanklike gesinslid meebring.

Dinge soos nagvoeding gaan hul tol eis; moet dus nie te vroeg al begin dink aan ’n 32-denim nie. In die eerste drie maande is dit genoeg om op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Die Interessantse Pad
Omdat my kinders groot en elk al met een been uit die huis is, vra mense my soms of ek nie moeg is vir skryf oor swangerskap, babas en kinders nie. Die antwoord is nee. Dis dan die belangrikste onderwerp op aarde: nuwe lewe en al die omwentelinge wat
Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel

Related