Huisgenoot

SKUD GEWIG AF – MET JOU BRÉIN

Die groot verskil is dat jou liggaam met dié gewigsverlies tevrede sal wees – wat nie die geval is wanneer jy met ’n dieet verslank nie

WANNEER ’n pasiënt met ’n pastei en tjips in die hand in sy kantoor inwaggel om sy raad te vra, het hy gewoonlik heel eerste gedink:

“Neem verantwoordelikheid vir jouself en volg ’n dieet.”

Maar deesdae dink dr. Andrew Jenkinson anders hieroor, en in sy fassinerende nuwe boek, Why We Eat (Too Much), verduidelik hy hoekom.

Andrew is ’n Britse snydokter wat in bariatriese chirurgie spesialiseer. Dit be- teken hy voer operasies uit aan die maag en dermstelsel wat mense kan help om gewig af te skud. En hy erken ruiterlik hy het altyd sy pasiënte veroordeel wat hulle aan kos vergryp …

Maar toe besef hy dat baie van sy oorgewig pasiënte met dieselfde uitdaging worstel: Dit voel asof hulle in ’n strik vas gevang is en nie gewig kan afskud nie, ongeag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related