Baba & Kleuter

KLEIN Piepie-in-die-kooi

Vir ’n vyfjarige wat dalk by maatjies wil begin oorslaap, is bednatmaak meer as net ongerieflik – dis ’n sosiale verleentheid. Vir ouers is dit weer frustrerend as hulle verwag hul kind is oud genoeg om saans droog te bly en dan kom hulle die volgende oggend op ’n nat bed en ’n ongelukkige kind af.

Bednatmaak – die mediese term is enurese – is ’n simptoom en nie ’n siekte nie, sê dr. Werner Botha, ’n uroloog van Kaapstad.

“Nagtelike enurese word beskryf as die voortbestaan van bednatmaak ná die ouderdom waar beheer normaalweg verwag sou word, dus teen omtrent vyf jaar oud,” sê hy.

“Die meeste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related