Baba & Kleuter

Goed, beter, ONTBYT!

OPSIE #1

Jy oorweeg dalk ’n gladdejantjie gemaak van dubbeldik sjokoladejogurt, piesang en volroommelk in ’n wegneemkoppie van 500 ml.

BETER KEUSE

’n 250 ml-gladdejantjie gemaak van vetvrye natuurlike jogurt, aarbeie of frambose, peer, wortel en hawersemels.

HOEKOM IS DIT BETER?

Dis ’n gebalanseerde ontbyt met ’n lae glukemiese indeks. Dit bevat meer natuurlike vitamiene en minerale,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related