SARIE KOS

Melk sonder die suiwel

SUIWEL EN JOU GESONDHEID

Is daar ’n moontlike verband tussen melk en chroniese gesondheidstoestande soos aknee, insulienweerstandigheid en diabetes? Die debat duur voort.

Eintlik wil die meeste mense maar net weet: Gaan ek gewig verloor, my risiko vir diabetes verminder, of my kind se aknee opklaar met ’n melkvrye dieet? skryf Mariza van Zyl* in Dik vir Dieet (Naledi).

Melk is ’n belangrike bron van voedingstowwe, maar dis nie noodsaaklik dat jy dit drink nie. “Die beste benadering om ’n besluit oor melk (en ander suiwelprodukte) te neem: Doen dit met jouself in gedagte. Is daar ’n voor die hand liggende rede om ’n melkvrye dieet te volg? As jy byvoorbeeld ’n laktose-intoleransie of melk-allergie het, is die besluit makliker,” sê Mariza.

Los jy melk, onthou: Voedingstowwe soos kalsium wat voorheen van jou melk afkomstig was, moet nou op alternatiewe maniere aangevul word. (Klein kinders

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS6 min read
Minder Vir Meer
• Maklike etes met min bestanddele• Kortpad-manier van bobotie maak• Kook met min skottelgoed Bekostigbaar en so lekker! Lemoen en vark is goeie vriende. GENOEG VIR 4-6 1. 1 ui, baie fyn gekap2. duimnaelgrootte vars gemmer, fyngerasper3. 500 g var

Related Books & Audiobooks