SARIE KOS

Volroom die nuwe laevet

Ons het die idee van “gesonde” olies met oorgawe omarm: kook met olyfolie, sit avokado op burgers en eet gereeld amandels. Als vir beter gesondheid.

Maar as jy suiwel moet kies, raak jy puntenerig. Want het jy nie al die volgende uitsprake gehoor nie? “Volroommelk laat jou gewig aansit,” en “Jogurt is gesond, maar kies laevetsoorte.”

Hoe waar is dit? Lank voor banters soos prof. Tim Noakes en kie. die woord “vet” geuiter het, het navorsing al die voordele begin uitwys van volroom: melk, kaas en jogurt.

1. Makliker gewigsverlies

Vet maak nie vet nie. Mense wat volroom-suiwel eet, is geneig om maerder te wees as dié wat laevet kies, volgens ’n oorsig van bestaande studies oor suiwel-vet in die European Journal of Nutrition.

Van die 25 studies wat ondersoek is, het 18 bevind volroom-suiwel-eters se gewig is laer, gewigstoename minder en risiko vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS6 min read
Minder Vir Meer
• Maklike etes met min bestanddele• Kortpad-manier van bobotie maak• Kook met min skottelgoed Bekostigbaar en so lekker! Lemoen en vark is goeie vriende. GENOEG VIR 4-6 1. 1 ui, baie fyn gekap2. duimnaelgrootte vars gemmer, fyngerasper3. 500 g var

Related