Baba & Kleuter

BEGIN DIE DAG REG

ONTBYTINKOPIELYS

Volgraanontbytvlokkies soos ProNutro, All-Bran, Cheerios, Weet-Bix, Maximize en Alpen-muesli

Pap soos hawermout (Jungle Oats of Bokomo Oats; onthou dat laasgenoemde ’n laer glukemiese indeks het), volgraan-Tasty Wheat, growwe, verrykte mieliemeel en Maltabellapap

Ontbytstafies. Baie van dié produkte bevat te veel suiker en te min voedingswaarde; lees dus die etiket voor jy koop

Volgraan- of lae-GI-brood

Bruin pitabroodjies of tortillas

Volgraanmuffins of bestanddele om jou eie mee te bak

Melk en jogurt – volroommelk, Clover se Mmmilk, DairyBelle se Good Morning-melk, gegeurde melkdrankies en gewone en drinkjogurt

Eiers

Kaas

Grondboontjiebotter

Ham of pastrami

Skouerspekvleis

Soos ’n koning in die oggend, ’n prins in die middag en ’n boemelaar in die aand. Dís hoe ons – en veral energieke klein mensies –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related