Jou peuter se brein en verbeelding is aan die ontwikkel en om bang te voel, is ’n normale deel van grootword. Peuters word van twee jaar oud af meer bewus van hul omgewing en die moontlike gevare wat daar buite lê en wag.
Ook is jou kind se vermoë om