Baba & Kleuter

WIE NIE WAAG NIE...

“Ja, jou kind sal val wanneer hy begin fietsry. Maar hy gaan leer hy kan weer opstaan – en hy gaan leer ry.”

Kanse waag is belangrik vir jou kind se grootword –al laat dit jou hart in jou keel klop as hy iets doen waarmee hy dalk kan seerkry.

Maar as jou kind waag en verken, leer hy sy eie grense en vermoëns ken, sê Naomi van Wyk, ’n Stellenbosse ma, kliniese sielkundige en die skrywer van Veilig en vreesloos.

“Dit skep vir hom die geleentheid om te voel hy kan sy omgewing bemeester. Dit lei weer tot selfvertroue en waagmoed.

“Kinders wat nooit kans kry om te waag nie, begin dink die wêreld is ’n gevaarlike plek en dat daar baie dinge is wat hulle nie kan doen nie. Dit laat hulle angstig en verlam voel, sodat hulle nie meer wil probeer nie ‘want ek weet ek kan nie’,” verduidelik Naomi.

1 BRAAI SELF MALVALEKKERS

Dis pure plesier en so tussen die lekker deur leer jou kind dat ’n vuur warm is, dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter4 min read
Maak Ma Wees Weer Pret!
1. Noem jouself sommer Mamma da Gama, want as ma kan jy elke dag saam met jou kinders ontdekkingsreisiger speel. Wat is nou lekkerder as om opnuut te ervaar hoe potblou die lug is, of om vir die heel eerste keer die groen gras onder jou voete te voel
Baba & Kleuter3 min read
Avontuurlustige Woelwater
Die lewe is vir Stefan een groot avontuur. Hy is ’n bedrywige seuntjie wat op sy gelukkigste is agter ’n stuurwiel of in sy pa, Henno, se arms. Hy speel eerder buite as binne en gaan nêrens sonder sy hasie, Bollie, nie. Hy geniet pannekoek, melktert,

Related