Baba & Kleuter

WAT WORD ALLES GETOETS?

SOSIALE EN EMOSIONELE ONTWIKKELING

Kan jou kind van haar ouers skei, onafhanklik take verrig, reëls gehoorsaam en maklik maatjies maak? Hoe speel sy met maats? Sal sy aan geleenthede soos atletiekbyeenkomste of aktiwiteitsdae deelneem, selfbeheersing toepas en aktief in die klas by koöperatiewe leer en spel betrokke wees?

Die terapeut sal oplet of jou kind take onafhanklik kan uitvoer, ’n taak kan deurvoer, vir ’n redelike tydperk stil kan sit en konsentreer en bereid is om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter8 min read
Siek Baba
Dis nie altyd maklik om te besluit of jy jou kind dokter, of selfs noodeenheid, toe moet neem nie – veral nie as simptome snags ontwikkel nie. Die reël is: hoe jonger jou baba, hoe dringender moet jy mediese sorg soek. Babas se gesondheid kan vinnig
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die

Related