1 DWANG
As jy jou kind probeer dwing om te eet, pluk jy net ’n lat vir jouself. In die eerste plek werk dit nie – jy sal jou kind nie werklik sover kry om te eet nie. In die tweede plek skep dit ’n aaklige atmosfeer aan tafel. In die derde plek gaan