Huisgenoot

HELP, MY KIND IS VOL FIEMIES

‘MAAR ek issie lussie!”

Menige ouer weet hoe dit voel om dié frase aan die etenstafel te hoor. Jy gaan uit jou pad om vir jou spruite ’n gebalanseerde maaltyd te berei (met ál die voedselgroepe, soos jy so mooi geleer het), maar jou kleingoed se monde slaan toe soos ’n staalhek en hulle weier om hul monde aan die kos te sit.

Dalk is jy al slim en het jy allerlei skelmstreke geleer. Jy rasper wortels, murgpampoentjies en broccoli sodat jy dit by die bolognese of frikkadelle kan insmokkel en jou kinders dit dan kan eet, salig onbewus daarvan dat hulle eintlik groente as deel van hul gunstelinggereg inneem.

Maar jy wonder of dit regtig op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related