Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Die Carte Blanche-aanbieder Derek Watts het sy stryd teen kanker verloor. Selfs toe hy dodelik siek was, het hy nie sy ewige optimisme verloor nie Rus in vrede, Derek. Jy was ’n ongelooflike man, ’n stryder, ’n mentor en inspirasie. Dankie vir jou in