Huisgenoot

STAAL IN HUL PYPE

BAIE groot manne met dik boarms sal gou hul moses teëkom as hulle teen dié tiener te staan kom.

Lizette Bester is net 17, maar sy kan 125 kg lig in hurksit, 62,5 kg bankdruk en 150 kg dooiegewig optel. En sy oefen al sedert sy nege was!

Die tuisgimnasium in Johannesburg waar sy en haar pa, Kobus, saam oefen, is ’n besige plek. Gewigte, stange en gewigoptelgordels lê die wêreld vol. Die mure is van die vloer tot die dak gevul met sertifikate, trofeë en medaljes.

Maar steeds is Kobus en Lizette honger vir nog trofeë. Dié pa en dogter gaan daarvan werk maak wanneer hulle van 31 Oktober tot 5 November aan die Wêreldkampioenskapstoernooi vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers