Huisgenoot

DIE OEMF IN OUDWORD

PARTY mense van haar ouderdom sal ure aaneen voor die kassie sit en getrou na hul sepies kyk, kombersies vir die kleingoed brei of ietsie hekel. Later sal hulle dalk oor ’n koppie tee by ’n vriend gesels oor al die skete wat gister nie daar was nie maar wat nou skielik krap.

En daar’s natuurlik niks fout daarmee nie – dis mos waarvoor die goue jare bedoel is. Maar nie vir Lynne Crawford van Gqeberha nie.

Want op 71 wil sy dit allermins rustiger vat, en haar lyf is nog net so sterk soos altyd, dankie. Om die waarheid te sê, sy voel nie net so goed soos in haar jonger dae nie – selfs haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related