Kuier

LIGTER & GELUKKIGER

Vir Desiree Pienaar (36) van Ravensmead op die Kaapse Vlakte was haar gewig altyd haar swaarste las om te dra.

Sedert Desiree haar verstand gekry het, was sy groter as die ander kinders. Soos haar ma dit beskryf:“Sy was skoons blink van vetheid!”Desiree was die grootste in haar eie huisgesin en het maar altyd gevoel soos ’n buitestander. Om nie eens te praat van die kinders wat haar konstant geboelie het en name soos“vetgat”genoem het nie. En hoewel Desiree geweet het dat sy moet ophou eet, kon sy eenvoudig nie. Hoe meer sy soos ’n uitgeworpene gevoel het, hoe meer het sy haar troos in kos gevind.

In 2016 is haar lewe egter tot stilstand

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related