Kuier

TRAIN JOU BREIN

Die meeste van ons vergryp onsself soms aan kos en snacks – gewoonlik ongesond. Dit is amper asof daai halwe slab sjokolade jou roep uit die kas en jou nie wil uitlos tot jy dit verslind het nie. Of jy kan maar net nie verby jou gunsteling-takeaway-plek ry sonder om in te draai nie.

Soms word dit ’n gewoonte met slegte gevolge, maar jy kan jou brein train om reg te eet.

Kuier-joernalis en gewilde aanbieder van die wegholsukses aanlyn program, Meisie, kyk hoe lyk jou hare, Chrislynn Sias, is tans besig met ’n totale gedaanteverwisseling.

Chrislynn verduidelik dat sy ’n paar maande, veral voor die lockdown, baie ooreet het.“Wanneer ’n mens in ’n kantoor sit met mense wat lief is vir kos, is jy geneig om ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related