Huisgenoot

KYK DAAI SPIERE!

SY KYK mooi na wat sy eet en oefen tot ses uur per dag. In die gim tel sy gewigte op, doen opstote en opsitte, en nog baie meer. Haar gebeitelde maagspiere sal enige fiksheidsfanatikus beïndruk.

Maar is dit gepas en gesond dat sy so hard oefen – en dat sy so lyk?

Sy’s dan net sewe jaar oud.

Toe klein Kynlee Heiman se ma, Angel, onlangs foto’s van haar spruit op sosiale media geplaas het, het die meisie se sespak ’n aanlyn konsternasie ontketen.

“Wat is die doel hiervan?” het iemand geskok oor haar oefenroetine laat hoor. “O, dis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related