Huisgenoot

INSTAGRAM-STERRE VAN 2020

#SELFAANVAARDING

ié - aktrise inspireer gereeld haar volgelinge met haar inskrywings oor haar stryd teen aknee. “My vel was die ergste wat dit al ooit was. Hoe meer ek al die perfekte gesigte in die sosiale media gesien het, hoe erger het my depressie geraak. Ek het toe besluit ek gaan dit deel,” sê Lindsey. Sy wou ’n gesprek onder haar Instagram-volgelinge begin oor hoe toksies dit is om heeltyd te voel jy moet perfek lyk. “Ek moes vinnig my houding teenoor my vel verander, en dit was belangrik dat ek weer my selfwaarde terugkry,” sê sy. Haar raad aan ander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related