Huisgenoot

VOL MOED OOR MY 38L’S

‘DIS WERKLIK PYNLIK OM AARTAPPELS TE SKIL EN SKOTTELGOED TE WAS’

HAAR borste is vir haar ’n vloek. Oral waar sy gaan, word sy aangegaap en moet sy ongeskikte of onwelvoeglike aanmerkings verduur.

Want terwyl die gemiddelde bragrootte ’n B-keël is, moet Lucy Luxor (35), van Somerset in Engeland, noodgedwonge ’n 38L dra. “Dit is hel,” sê sy oor die emosionele en liggaamlike eise van haar swaar borste.

Lucy ervaar elke dag rugpyn, soms so erg dat sy skaars kan loop. “Ek moet elke twee weke ’n massering kry om met my rug te help.”

Alledaagse dinge soos kook, skoonmaak en speeltyd saam met haar dogtertjie is moeilik weens haar afmetings. “Dis werklik pynlik om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related