Rooi Rose

Versnelling OP 40

‘Dit maak my kop skoon’

Drikus Volschenk

JOHANNESBURGSE AKTEUR EN DOSENT

Ek het my verlede jaar voorgeneem om op veertig so fiks te wees soos toe ek in matriek was. As jong seun was my eerste instink om te hardloop. Op skool was ek ’n goeie naelloper, een van die freaks wat ses keer per week gaan oefen het. Ek was ook gek na gimnastiek.”

In Oktober 2018, sewe maande voor sy veertigste verjaardag, het Drikus ’n CrossFit-oefenprogram aangepak. “CrossFit pas by my persoonlikheid – ek eet byvoorbeeld nooit net normaal nie - ek leef óf op broccoli en hoender óf op kitskos! CrossFit is ’n internasionale oefenvorm en, as jy my vra, wêreldwyd verslawend: ’n kruis tussen roei, atletiek, gimnastiek en werk met gewigte. Ek doen ’n sytak, Unloaded, wat minder op gewigte fokus maar kardiologies tawwer is. “Ek oefen vyf of ses dae per week. ’n Tipiese sessie sluit vier verskillende soorte oefeninge soos opsitte of in. Tussendeur hardloop jy 200 m. Dis regtig intens – ek het voorheen ’n paar keer per week by die gim geoefen, maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
EK & JY Wie sou kon DINK?
DAAR IS TYE waarvan ons almal onthou “ek was presies daar, besig om dit of dat te doen, toe ... ” Nou is sekerlik so ’n tyd. As die nuus van die dag die eerste ruwe weergawe van die geskiedenis is, leef ons nou in ’n tyd waarvan ons nageslagte in die
Rooi Rose1 min read
Ons Lief In Junie
H&M se Conscious Exclusive Collection 2020 is eksklusief by H&M in Sandton City beskikbaar. Die glansryke items word uit herwinbare materiale in pragtige mode-items omskep. Armband van herwonne glas en geelkoper (R529).  vir Checkers se nuwe, bekosti
Rooi Rose4 min read
’n Natuurlike HELD
Vertel ons van jou verhouding met die natuur en jou liefde vir die buitelewe? Daar is ongerepte plekke in die natuur waar mense hul batterye kan herlaai wanneer die besige stadslewe jou leeggetap het. Ek het pas teruggekeer van ’n 12 dae lange vakan

Related