Huisgenoot

CALEB ARNOLDS

’N VOORBEELD VIR ANDER

Om die rol van Brendan te vertolk in een van die land se gewildste sepies is ’n droom wat waar geword het, vertel Caleb (13) by die Suidooster-ateljees in Montague Gardens, Kaapstad.

Tuis, in Ocean View op die Kaapse Vlakte, was hy nog altyd ’n aanhanger van die program. “Dit was my gunstelingsepie om in die aand te kyk. Dit het so onwerklik gevoel toe ek die rol kry. Die een dag het ek nog saam met my vriende in die pad gespeel en nou is ek hier by Suidooster.”

Hierdie geleentheid is vir hom des te meer spesiaal vanweë die sosiale uitdagings van die omgewing waaruit hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related